Tell your friends about this item:
Die 18-44-trilogie Etienne Leroux Afrikaans edition
Die 18-44-trilogie
Etienne Leroux
18-44, Isis Isis Isis, Na'va: Nou vir die eerste keer saamgevoeg en heruitgegee. Die aweregse humor in hierdie drie satires sal steeds tot vandag se lesers spreek. Leroux dwing ons om opnuut die mistiek in die lewe met verwondering en selfs verbystering te beleef.
| Media | Books Paperback Book (Book with soft cover and glued back) |
| Released | June 20, 2008 |
| ISBN13 | 9780798168250 |
| Publishers | Human & Rousseau |
| Pages | 312 |
| Dimensions | 156 × 234 × 18 mm · 480 g |
| Language | Afrikaans |