Kaskenades van die Agtermekaar K rels en die Koeksisters - Sheree Rayfield - Books - Independently Published - 9781091701762 - March 27, 2019
In case cover and title do not match, the title is correct

Kaskenades van die Agtermekaar K rels en die Koeksisters

Price
$ 13.49
excl. VAT

Ordered from remote warehouse

Expected to be ready for shipping May 27 - Jun 8
Add to your iMusic wish list

Drie grepe uit Johannesburg en Pretoria se ondergrondse naglewe in die Sewentigerjare, op 'n Disco-klankbaan. Drie boeiende stories uit die destydse klubkultuur wat op ware gebeurtenisse gegrond is. Drie staaltjies wat jou na jou asem sal laat snak as jy lees oor wat kleurvolle karakters soos Ailsa, Broer, Elvis, Dik Lynn en Lynn Blouwildebees, Jakes, Jungle en Prowler alles aangevang het. Karakters wie se blote bestaan oorle Oom Paul Kruger in sy graf sou laat rondtol. Ja, benewens die Koeksisters was daar ook die Kieriejollers! Verslawende verhale van pret, passie, perversie, prostitusie, drank, dwelms, geweld en gemeenskap in die bisarre dog glansryke milieu van Club Athos in Schoemanstraat, Pretoria rondom 1978/79.

Media Books     Paperback Book   (Book with soft cover and glued back)
Released March 27, 2019
ISBN13 9781091701762
Publishers Independently Published
Pages 26
Dimensions 152 × 229 × 2 mm   ·   54 g
Language Afrikaans  

More by Sheree Rayfield

Show all