Op REIS met PSALM 91 - Chris Liebenberg - Books - Createspace Independent Publishing Platf - 9781535090063 - July 6, 2016
In case cover and title do not match, the title is correct

Op REIS met PSALM 91

Price
$ 13.99
excl. VAT

Ordered from remote warehouse

Expected to be ready for shipping Jun 24 - Jul 6
Add to your iMusic wish list

Met hierdie boekie, wat `n verduideliking van Ps 91 is, probeer ek om mense te inspireer om te bly glo in die Lewende God. Ps 91 was deur die eeue vir baie Christene tot groot seen, maar nie net vir Christene nie. Baie mense het Christene geword, omdat die Here hulle uit moeilike situasies gered het. Van hulle het in hul benoudheid tot God geroep en Hy het tot hulle redding gekom. Daar is soveel wonderlike verhale van hoe die Here 'ingegryp' het en verlossing bewerk het en watter uitwerking dit op die mense se geloofslewe gehad het. Hulle het God se hand ervaar en kan nooit weer twyfel oor die bestaan van God nie en oor Sy betrokkenheid by hulle in hulle daaglikse lewe nie. Hulle het Psalm 91 'beleef'.

Media Books     Paperback Book   (Book with soft cover and glued back)
Released July 6, 2016
ISBN13 9781535090063
Publishers Createspace Independent Publishing Platf
Pages 84
Dimensions 152 × 229 × 4 mm   ·   122 g
Language Afrikaans  

More by Chris Liebenberg

Show all