Gelukkige Ongeluk - Leandra Marchelle Davies Prins - Books -  - 9781720145813 - September 7, 2018
In case cover and title do not match, the title is correct

Gelukkige Ongeluk

Price
$ 18.99
excl. VAT

Ordered from remote warehouse

Expected to be ready for shipping Jun 24 - Jul 6
Add to your iMusic wish list

Gelukkige Ongeluk vertel die verhaal van Miandré Venter, 'n Meestersgraad student wat in 'n ernstige motor ongeluk beland het nadat sy haastig die pad gevat het toe sy haar verloofde op sy knieë voor haar suster gevind het. Toe sy na weke in die hospitaal weer by kom, vind sy uit sy lei aan geheueverlies en absoluut niemand het nog na haar kom soek nie. Daar ver in 'n plek wat sy nie ken nie, het sy leer vriende maak, leef en liefkry. Dit is ook hier waar sy geleer het wat ware liefde is. Beleef die gebeurtenisse saam met Miandré en maak jouself oop vir nuwe hoop en liefde. Die verhaal bring die punt voor dat selfs wanneer jy geen uitweg sien nie, is daar steeds lig aan die einde van die tonnel. Lekker lees!

Media Books     Paperback Book   (Book with soft cover and glued back)
Released September 7, 2018
ISBN13 9781720145813
Pages 220
Dimensions 152 × 229 × 13 mm   ·   326 g
Language Afrikaans