Eenduisend-En-Een Grimmige Nagte - Yolanda Faye Holden - Books - Kwarts Publishers - 9781776055609 - December 7, 2018
In case cover and title do not match, the title is correct

Eenduisend-En-Een Grimmige Nagte

Price
$ 21.99
excl. VAT

Ordered from remote warehouse

Expected to be ready for shipping May 27 - Jun 8
Add to your iMusic wish list

Die bundel, Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte, roep deurentyd die sprokies van die broers Grimm, asook die wêreld van Die Arabiese Nagte op. Soos Scheherazade moet die heldin "staaltjies ter wille van oorlewing" vertel. Soos elke sprokiesnag saam met die sultan is elke vers gevul met wonder, erotiek, obsessie, gevaar en vrees. Die skrywer verweef sprokies op 'n magiese manier aanmekaar om die realiteit van 'n komplekse wêreld en die fantasmagoriese heelal op 'n simboliese aard aan te spreek. Yolanda Faye Holden het aan die Universiteit van die Noordweste studeer en het haar MA in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria voltooi.

Media Books     Paperback Book   (Book with soft cover and glued back)
Released December 7, 2018
ISBN13 9781776055609
Publishers Kwarts Publishers
Pages 80
Dimensions 127 × 203 × 5 mm   ·   95 g
Language Afrikaans