Die Kinders Grim en die Oergaai se Geheim - Jm Van Zyl - Books - Independently Published - 9781980879312 - April 24, 2018
In case cover and title do not match, the title is correct

Die Kinders Grim en die Oergaai se Geheim

Price
$ 19.99
excl. VAT

Ordered from remote warehouse

Expected to be ready for shipping May 27 - Jun 8
Add to your iMusic wish list

Die arme kinders Grim. Hulle ouers het spoorloos verdwyn en na hulle vir jare by Ouma Annie gebly het moet hulle nou weeshuis toe gaan want Ouma Annie het siek geword. Die weeshuis is egter nie wat hulle verwag het nie. Dit is 'n vreemde gebou wat eerder soos drie huise lyk wat sommer opmekaar gestapel is en stadig in die wind rond draai. Agter die ou, grys planke skuil daar dinge wat die kinders nog nooit voorheen gesien het nie, gevaarlike dinge. Dinge wat hulle wens nooit hulle pad gekruis het nie. Kom saam met Bella en haar sibbe op hulle avontuur deur die fantasie wêreld van Nimmermeer waar hulle talle vreemde dinge teëkom wat hulle soms in benarde situasies dompel. Daar is vreemde diere en plante, selfs mensvreters en gevaarlike monsters, om van die orkwortelsop nie eers te praat nie!

Media Books     Paperback Book   (Book with soft cover and glued back)
Released April 24, 2018
ISBN13 9781980879312
Publishers Independently Published
Pages 210
Dimensions 216 × 279 × 11 mm   ·   498 g
Language Afrikaans  

More by Jm Van Zyl

Show all