Eskatologie en Sending - Arnau Van Wyngaard - Books - Editions Notre Savoir - 9786203286274 - April 19, 2021
In case cover and title do not match, the title is correct

Eskatologie en Sending

Price
$ 63.99
excl. VAT

Ordered from remote warehouse

Expected to be ready for shipping Jun 2 - 8
Add to your iMusic wish list

Also available as:

In hierdie boek word gepoog om die verband tussen eskatologie en die sending aan te dui. Ce mot est utilisé pour désigner la main de nos conférences d'experts en matière d'éducation qui se sont tenues entre 1910 et 1938. Son mot 'n oorsig gegee oor 'n aantal van die vernaamste eskatologiese modelle. Daarna word die breë spore van die eskatologiese denke deur die eeue gevolg en word die verband tussen eskatologie en sending op 'n aantal belangrike terreine aangetoon, naamlik die betrokkenheid van die kerk by sosiale vraagstukke en die Christelike hoop. Dan word die sendingkonferensie in Edinburgh (1910), wat plaasvind in 'n tyd van groot optimisme in die kerk, ontleed. In hierdie tyd word sending veral gesien as die verlossing van die siel. Hierna word die vergadering van 1928 in Jerusalem, wat plaasvind in 'n tydperk van groot onsekerheid, van nader bekyk. Hier word die kerk se rol in die sosiale nood van mense beklemtoon. Laastens word sending in die skadu van die 2de Wêreldoorlog tydens die byeenkoms in Tambaram (1938) beoordeel. Hier speel die eskatologie 'n besondere rol. Uiteindelik is daar ook 'n groter balans tussen die verlossing van die siel en die verlossing van die liggaam.

Media Books     Paperback Book   (Book with soft cover and glued back)
Released April 19, 2021
ISBN13 9786203286274
Publishers Editions Notre Savoir
Pages 172
Dimensions 152 × 229 × 10 mm   ·   274 g
Language French  

More by Arnau Van Wyngaard

Show all

More from this series