Boeie vir my hart - Susan Tosen - Books -  - 9798562275905 - November 10, 2020
In case cover and title do not match, the title is correct

Boeie vir my hart

Price
$ 13.99
excl. VAT

Ordered from remote warehouse

Expected to be ready for shipping Jun 24 - Jul 6
Add to your iMusic wish list

Ansja is in haar laaste mediese studiejaar. Haar ma sterf in 'n grusame ongeluk waar sy en haar man, Karel, met hulle tweede wittebrood gaan kamp het. Ansja blameer haar stiefpa vir die ongeluk en haar ouma Drienke probeer alles in haar vermoë om die vrede tussen hulle te herstel. 'n Man uit Drienke se verlede daag onverwags op ná die begrafnis en begin om die lewe vir almal ondraaglik te maak. Dit word 'n totale, diaboliese aanslag teen die plaas, sy mense en sy werkers. Dermate dat hulle lewens in doodsgevaar is. Speurder-sersant Booyse vat skaars grond om almal te beveilig en eers toe Bertie veilig agter tralies is, keer hulle lewens terug na normaal. Maar nie vir lank nie. Drienke beland in die hospitaal die dag toe Bertie ontsnap. Booyse wag die gesin by die plaas in en deel hulle die slegte nuus mee. Wat nou? Gaan Drienke gesond word? Gaan Bertie gevang word? Wat van Booyse en Ansja se groot liefde vir mekaar? 13 Hoofstukke 21499 Woorde

Media Books     Paperback Book   (Book with soft cover and glued back)
Released November 10, 2020
ISBN13 9798562275905
Pages 58
Dimensions 152 × 229 × 3 mm   ·   90 g
Language Afrikaans  

More by Susan Tosen

Show all